Here you can ask and tell tings related to this website.
-------------------
Hier kun je dingen vragen en vertellen die met deze website te maken hebben.
Ek sal dit waardeer om die boujaar informasie te kry van 'n Munchen Sendling stationere motor. Model: S, serie nommer : 7595 . D.R Patent dui , so lyk dit my na Deutche Reich. Wanneer het die Reich 'n aanvang geneem? (1928 ? ) Ek kan fotos aanstuur . Die Enjin loop pragtig , net die magneto is nie oorspronklik. Verskoon die taal ( Afrikaans) ... Sien uit na informasie!